Doen Aansoek
Dit is wonderlik dat jy besluit het om aansoek te doen om ‘n bonuskaart-lid te word.
Voordat ons begin, neem asseblief kennis van die volgende:
- Hierdie proses is 100% veilig en vertroulik. Deur hierdie aansoek in te vul, gee jy ons toestemming om jou persoonlike inligting by die kredietburo te verifieer. As jy onder skuldhersiening, sekwestrasie of administrasie is, mag jy nie aansoek doen om ‘n Bonuscard-lid te wees nie. As deel van die aansoekproses sal jy vir jou ID-nommer, maandelikse inkomste en besonderhede van jou uitgawes gevra word
Kom ons begin….