Die proses is 100% veilig en konfidensieel. Deur die voorkwalifikasie vorm in te vul, gee u ons toestemming om u persoonlike inligting met ‘n kredietburo te verifieer. Indien u onder skuldberading, sekwistrasie of administrasie is, mag u nie vir lidmaatskap aansoek doen nie. As deel van die proses sal u vir u ID nommer, maandelikse inkomste en uitgawes gevra word.