'n Produk van Pretorium Trust. Lees meer >
Omtrent ons - Bonuscard

Ons verbintenis tot die finansiële behoeftes van elke Suid-Afrikaner het ons laat groei tot ‘n familie van duisende lede en meer as 8 000 leweransiers, met meer as R52 miljoen in kontantbonusse wat in 2018 aan ons lede uitbetaal is.  

Dit is eenvoudig. Ons onderhandel afslag met jou gunsteling winkels – van die plaaslike supermark tot meeste kettingwinkels landswyd. Hierdie korting word elke November as kontantbonus beskikbaar gestel as jy by enige van ons leweransiers met jou bonuscard betaal.